So beplan ons die eerste BootReis
14 Oktober 2019:Vlieg na Venice oor Dubai
15 Oktober :Land in Venice,Italia.Bly in die Hotel Tre Archi
16 Oktober :Verken die eiland met n Waterbus
17 Oktober :Ry per bus na Milan tot Genoa,bly in die Starshotel President,Genoa
18 Oktober :Vertrek met die MSC ORCHESTRA na DURBAN
29 DAE OP DIE SEE
16 November 2019 :Vaar Durban Hawe binne
:Slaap in die AHA Hotel GATWAY
Durban
17 November :Vlieg met Kulula terug Kaaptoe
VENICE Italia
Bus van lughawe na Venice |
GENOA
Die Boot.....MSC Orchestra
![]() |
So loop ons na die saal waar jy inteken |
![]() |
Wag om op die boot te gaan |
Ons eerste drankie en ete saam met Jonathan en sy vrou |
Die Musica gedok by ons |
Cabin 9159 |
Hul leer ons veiligheid |
Op dek 13 |
Die maan oor die see |
So Besoek ons ROME
![]() |
Durban |
No comments:
Post a Comment